Jack McBrayer

Jack McBrayer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 27 Mei 1973 (1973-05-27)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jack McBrayer (gebore 27 Mei 1973) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Talladega Nights: The Ballad of Ricky Bobby (2006), Forgetting Sarah Marshall (2008), en Wreck-It Ralph (2012), en in die televisiereeks 30 Rock (2006).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search